“Die sessie met Rob was regtig wonderlik. Ek het baie insig en begrip gekry oor my sterkpunte en hoe om dit in my werk en persoonlike lewe te ontwikkel en te benut. Dit was 'n tweerigting gesprek en ek het baie gemaklik gevoel om openlik te deel en te praat. Beslis 2 ure die moeite werd"